Michael Caine

Sir Michael Caine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Caine in 2012 by die Weense Rolprentfees.

Geboortenaam Maurice Joseph Micklewhite
Geboorte 14 Maart 1933 (1933-03-14)
Aktiewe jare 1950-tans

Sir Michael Caine, CBE (gebore as Maurice Joseph Micklewhite; 14 Maart 1933) is ’n Britse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy kenmerkende werkersklas-aksent en het in langer as ses dekades in oor die honderd prente verskyn. Hy word beskou as ’n Britse ikoon[1] en is in 2000 deur koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk tot ridder geslaan vir sy bydrae tot die rolprentwese.[2]

  1. "Screening Room Special: Michael Caine" (in Engels). No. 29 Oktober 2007. CNN. 25 Junie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019.
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search